Ek het nooit gedink dit sal met my gebeur nie ! ek was baie honger en ek het n pizza bestel op n sondagaand maar ek nie toesteming gehad. Ek het gedink dat was ok om te doen om ek het toe gelaad was op silwwod to gaan nie Dit was alles die moeite werd. ek en my vriende het besluit om leeukop te klim maar ek vou regtig dit was n baie warm sondag toe ons gekilm het ek kon die blomme ryk en dit was baie leeker riek. Ek was baie bang om n slang te sien op die stap tog kon ek hoor hoe die voels sing, die vliegtuie vleig en die bomme in die wind waai en die dere se geleide ons het by n watervaal uitgekom dit was baie leeker want die water was baie koud. Ek en my vriende het n wetloop begin haarlop om eerste by die piek van leeukop uit te kom. Ek het die pragtige stad kaapstad gesien. Dit was n baie goeie ondervinding
Posts
- Get link
- X
- Other Apps
Ek het baie dinge van Jagveld geleer. Dit sluit in hoe om 'n filmresensie, nuwe spellingswoorde en meer te skryf. Ek het selfs dinge oor Suid-Afrika en die Karoo geleer. Dit het my leer verbeter en my nuwe woordeskat gegee en het my ook gehelp om te skryf. Ek dink jagveld was 'n baie goeie onderwerp vir ons om te leer. . Ek het nooit geweet sy is selfs Afrikaans tot die rolprentkarretjie nie. Ek wil graag die fliek sien, dit was in Engels, want ek verstaan nie Afrikaans ver goed nie. Die fliek oor alles wat ek dink was redelik goed as ek dit sou sien, ek sal dit 'n 6 uit 10 gee Dit was alles die moeite werd. ek en my vriende het besluit om leeukop te klim maar ek vou regtig dit was n baie warm sondag toe ons gekilm het ek kon die blomme ryk en dit was baie leeker riek. Ek was baie bang om n slang te sien op die stap tog kon ek hoor hoe die voels sing, die vliegtuie vleig en die bomme in die wind waai en die dere se geleide ons het by n watervaal uitgek...